Please use this identifier to cite or link to this item: https://etd.cput.ac.za/handle/20.500.11838/797
Title: Omgewingsgesondheid : 'n poging tot fundering
Authors: Kalis, ML 
Keywords: Environmental health -- Administration -- South Africa;Public health administration -- South Africa
Issue Date: 1993
Publisher: Cape Technikon
Abstract: Met hierdie studie word daar gepoog om omgewingsgesondheid, soos dit op plaaslike owerheidsvlak in Suid-Afrika manifesteer, te fundeer. In hierdie poging tot fundering van omgewingsgesondheid word daar spesifiek na omgewingsgesondheidsbeamptes se betrokkenheid by omgewingsgesondheidsdienslewering verwys. ampte1ik as Gesondword die benaming deur die benaming omgewingsgesondheidsbeamptes staan tans heidsinspekteurs bekend, daarenteen I Gesondheidsinspekteur , progressief 'Omgewingsgesondheidsbeampte' vervang. Die funksionele werksveld van omgewingsgesondheidsbeamptes bestaan uit omgewingsaangeleenthede (nie-persoonlike gesondheid) en behels aangeleenthede soos drinkwatersuiwering, waterbesoedelingsbeheer, die suiwering van afloopwater, sanitasie, afvalbeheer (vaste, vloeibare en toksiese afval), voedselhigiene, vleishigiene, omgewingsaspekte ten opsigte van aansteeklike siektes, boukunde, behuising, die daarstel van 'n sosiale omgewing, berdryfshigiene, bedryfsveiligheid, stralingsbeheer, omgewingsgeraasbeheer, termiese besoedelingsbeheer en lugbesoedelingsbeheer. Buiten oorerflikheidsfaktore, kan mens like siektes deur middel van 'n effektiewe omgewingsgerigte diens voorkom word. nit is wenslik om te voorkom dat iemand siek word eerder as om 'n siek persoon te genees. nit is verder irrasioneel om 'n persoon wat genees is, weer in dieselfde omgewing terug te plaas wat homjhaar aanvanklik siek gemaak het.
Description: Thesis (Masters Diploma (Technology))--Cape Technikon, Cape Town,1993
URI: http://hdl.handle.net/20.500.11838/797
Appears in Collections:Environmental Health - Masters Degrees

Files in This Item:
File Description SizeFormat 
Omgewingsgesondheid- 'n Poging tot fundering.pdf10.55 MBAdobe PDFThumbnail
View/Open
Show full item record

Page view(s)

1,304
Last Week
1,208
Last month
1,208
checked on Feb 16, 2022

Download(s)

28,763
checked on Feb 16, 2022

Google ScholarTM

Check


This item is licensed under a Creative Commons License Creative Commons