Please use this identifier to cite or link to this item: https://etd.cput.ac.za/handle/20.500.11838/1866
DC FieldValueLanguage
dc.contributor.advisorAnker, J.en_US
dc.contributor.authorKlopper, Betsieen_US
dc.date.accessioned2014-10-22T09:44:01Z-
dc.date.accessioned2016-02-26T06:14:12Z-
dc.date.available2014-10-22T09:44:01Z-
dc.date.available2016-02-26T06:14:12Z-
dc.date.issued2012-
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/20.500.11838/1866-
dc.descriptionDie tesis is voorgelê ter verwerwing van die graad: Magister in Opvoedkunde aan die: Cape Peninsula University of Technology 2012en_US
dc.description.abstractStatistiek uit die “Progress in International Reading Literacy Study” (PIRLS 2006) en die nasionale sistemiese toetse toon ongetwyfeld dat Suid-Afrika tans in ‘n verknorsing rakende geletterdheid is. Bykans negentig persent van alle deelnemende graad 4- en tagtig persent van alle graad 5-leerders kon gedurende die PIRLS-evaluerings nie die mas opkom om op die laagste aanvaarbare vlak van leesvaardigheid vir hul graad te presteer nie. Hieruit blyk dit duidelik dat veranderinge in die huidige benadering tot leesonderrig broodnodig is. Die doel van hierdie studie is om riglyne vas te stel wat die effektiewe onderrig van leesbegripstrategieë in Suid-Afrika, in die seniorfase, moontlik sal maak. In dié studie is ‘n kwalitatiewe benadering gevolg en ‘n deelnemende aksienavorsingsprojek is onderneem waartydens die navorser bogenoemde leesbegripstrategieë eksplisiet aan ‘n groep graad 7-leerders onderrig het deur middel van transaksionele onderrig. Die noukeurige analise van die summatiewe en formatiewe assesserings, sowel as die waarnemings van die navorser, het ‘n merkbare verbetering getoon in die strategiegebruik van beide bekwame, sowel as sukkelende lesers. ‘n Definitiewe positiewe houdingsverandering ten opsigte van lees oor die algemeen was ook duidelik. Hierdie studie het belangrike beginsels blootgelê wat in berekening gebring moet word wanneer onderrig van hierdie aard oorweeg word en het sonder twyfel getoon dat die eksplisiete onderrig van leesbegripstrategieë ‘n werkbare oplossing bied vir die probleme rakende geletterdheid wat tans binne die Suid-Afrikaanse onderwysstelsel ondervind word.en_US
dc.language.isootheren_US
dc.publisherCape Peninsula University of Technologyen_US
dc.rights.urihttp://creativecommons.org/licenses/by-nc-sa/3.0/za/-
dc.subjectReading comprehension -- South Africaen_US
dc.subjectLearning strategies -- South Africaen_US
dc.titleRiglyne vir die effektiewe onderrig van leesbegripstrategieë in die seniorfaseen_US
dc.typeThesisen_US
Appears in Collections:Education - Masters Degrees
Files in This Item:
File Description SizeFormat 
Betsie Klopper_205053696_RIGLYNE VIR DIE EFFEKTIEWE ONDERRIG.pdfThesis11.27 MBAdobe PDFThumbnail
View/Open
Show simple item record

Page view(s)

972
Last Week
963
Last month
963
checked on Feb 16, 2022

Download(s)

2,339
checked on Feb 16, 2022

Google ScholarTM

Check


This item is licensed under a Creative Commons License Creative Commons