Please use this identifier to cite or link to this item: https://etd.cput.ac.za/handle/20.500.11838/1904
DC FieldValueLanguage
dc.contributor.advisorJoubert, Jurieen_US
dc.contributor.authorGomes, Martin Lutheren_US
dc.date.accessioned2012-09-17T10:31:59Z-
dc.date.accessioned2016-02-26T06:15:35Z-
dc.date.available2012-09-17T10:31:59Z-
dc.date.available2016-02-26T06:15:35Z-
dc.date.issued2007-
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/20.500.11838/1904-
dc.descriptionThesis (MTech (Education))--Cape Peninsula University of Technology, 2007en_US
dc.description.abstractDaar kan nie van leerders (wat geleer is wat om te leer, hoe om dit te leer, wanneer en waar om dit te leer) verwag word om skielik verantwoordelikheid vir hulle eie leer in ons moderne informasie-era te aanvaar nie. Die probleem is dat die leerders nie blootgestel of die geleentheid gebied word om hulle eie leer te bestuur nie. Daarom moet onderrigmateriaal verseker dat die leerders blootgestel word aan die geleentheid om hulle eie leer te bestuur. Deur die gebruik van bestaande onderrigmateriaal, wat nie selfgerigte leer (SGL) koester me, kan leerders geforseer word om afbanklike leerders te bly en nie te ontwikkel tot lewenslange en selfgerigte leerders (leerders wat bevoeg is om op hulle eie te kan leer) nie. Verder veroorsaak die gebruik van bestaande onderrigmateriaal deur opvoeders dat die unieke behoeftes van die leerders in 'n klas nie in ag geneem word nie en dat opvoedergerigte leer in plaas van selfgerigte leer bevorder en aangemoedig word. Die rede hiervoor is dat opvoeders, weens 'n gebrek aan kennis van SGL, nie van beter weet nie. Die betroubaarheid van selfgerigte leer word versterk wanneer die opvoeders en die skeppers van onderrigmateriaal 'n deeglike begrip en kennis van die SGL-proses het. Die primere doel van hierdie navorsing is om kriteria te ontwikkel, wat as 'n riglyn kan dien om onderrigmateriaal wat SGL koester te ontwikkel- dus materiaal wat rigting aan die leerders gee om hulle eie leer te bestuur. Die kriteria is gevorm na aanleiding van 'n literatuurstudie van bestaande navorsing oor SGL en kundiges se evaluering van die kriteria. Na aanleiding van die kundiges se kommentaar is onderrigmateriaal, wat SGL koester, ontwikkel en weer aan die kundiges vir evaluering voorgele.en_US
dc.language.isootheren_US
dc.publisherCape Peninsula University of Technologyen_US
dc.rights.urihttp://creativecommons.org/licenses/by-nc-sa/3.0/za/-
dc.subjectSelf-directed learningen_US
dc.subjectSchool children -- Attitudesen_US
dc.subjectMotivation in educationen_US
dc.titleDie ontwikkeling van kriteria waarmee sosiale weteskappe-onderrigmateriaal (graad sewe) : opgestel kan word om te verseker dat selfgerigte leer bevorder worden_US
dc.typeThesisen_US
Appears in Collections:Education - Masters Degrees
Files in This Item:
File Description SizeFormat 
Die ontwikkeling van kriteria.pdf4.18 MBAdobe PDFThumbnail
View/Open
Show simple item record

Page view(s)

1,662
Last Week
1,162
Last month
1,162
checked on Feb 16, 2022

Download(s)

220
checked on Feb 16, 2022

Google ScholarTM

Check


This item is licensed under a Creative Commons License Creative Commons