Please use this identifier to cite or link to this item: https://etd.cput.ac.za/handle/20.500.11838/2135
DC FieldValueLanguage
dc.contributor.advisorAdendorff, S.-
dc.contributor.advisorMoodley, T.-
dc.contributor.authorBooys, Henry Reginald Ruben-
dc.contributor.otherCape Peninsula University of Technology. Faculty of Education.-
dc.date.accessioned2016-05-12T08:57:58Z-
dc.date.accessioned2016-09-08T13:43:20Z-
dc.date.available2016-05-12T08:57:58Z-
dc.date.available2016-09-08T13:43:20Z-
dc.date.issued2014-
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/20.500.11838/2135-
dc.descriptionThesis (MTech (Education))--Cape Peninsula University of Technology, 2014.en_ZA
dc.description.abstract‘n Verkennende studie met ‘n beskrywende inslag is gebruik om meer kennis en begrip oor grootouerrolle se invloed op kleinkinders wat hul grootmaak se akademiese funksionering en gedrag, te verkry. Verskillende faktore in die hedendaagse samelewing dra daartoe by dat grootouers verplig voel om hul kleinkinders te versorg en groot te maak - hierdie grootouergeleide huishoudings het ‘n impak op die akademiese werkverrigting en gedrag van hul kleinkinders wat hul grootmaak. Hierdie fenomeen is ‘n wêreldwye tendens wat ook in Suid-Afrika voorkom en het saam met die tekort aan literatuur, as motivering vir hierdie studie gedien. Die impak van die grootouergeleide huishoudings op die akademiese funksionering en gedrag van kleinkinders is in ‘n skoolgemeenskap in die Weskus onderwysdistrik, ondersoek. Die doel van die studie is om bruikbare informasie aan grootouers, opvoeders en skooladministrateurs te verskaf sodat meer effektiewe opvoeding en onderrig aan die kleinkinders verskaf kan word.af_ZA
dc.language.isoenen_ZA
dc.publisherCape Peninsula University of Technologyen_ZA
dc.rights.urihttp://creativecommons.org/licenses/by-nc-sa/3.0/za/en
dc.subjectGrandparents as parentsen_ZA
dc.subjectGrandparentingen_ZA
dc.subjectGrandparent and childen_ZA
dc.subjectGrandchildren -- Attitudesen_ZA
dc.subjectAcademic achievementen_ZA
dc.subjectIntergenerational relationsen_ZA
dc.titleGrootouerrol-invloede op die akademiese funksionering en gedrag van hul grootmaakkleinkinders.af_ZA
dc.typeThesisen_ZA
Appears in Collections:Education - Masters Degrees
Files in This Item:
File Description SizeFormat 
210214872_Booys_HRH_MTech_MEd_edu_2015.pdfThesis1.5 MBAdobe PDFThumbnail
View/Open
Show simple item record

Page view(s)

1,612
Last Week
0
Last month
7
checked on Nov 17, 2024

Download(s)

455
checked on Nov 17, 2024

Google ScholarTM

Check


This item is licensed under a Creative Commons License Creative Commons