Please use this identifier to cite or link to this item: https://etd.cput.ac.za/handle/20.500.11838/2144
DC FieldValueLanguage
dc.contributor.advisorWelgemoed, S. M.-
dc.contributor.authorCrafford, Sharon-
dc.date.accessioned2016-06-14T07:53:49Z-
dc.date.accessioned2016-09-08T13:46:24Z-
dc.date.available2016-06-14T07:53:49Z-
dc.date.available2016-09-08T13:46:24Z-
dc.date.issued1993-
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/20.500.11838/2144-
dc.descriptionThesis (MTech (Education))--Cape Technikon, 1993.en_US
dc.description.abstractHierdie studie is onderneem om die probleme rakende die aankooppraktyk van voedselverbruikers in private huishoudings te ondersoek, want dit is duidelik dat duur voedselpryse een van die hoofoorsake vir die afname in lewenskwaliteit van die gesin is. Die navorser se betrokkenheid by Huishoudkundeopleiding en spesifiek die verbruikerswese, asook by naskoolse opleiding, het tot die hipotese gelei dat opleiding tot verantwoordelike aankooppraktyk in 'n besondere mate In oplossing vir die aankoopprobleem vir private huishoudings kon bied. Sodanige opleidingsbehoeftes, hoewel reeds geïdentifiseer, het nog nie daadwerklik aandag geniet nie. As 'n vertrekpunt is 'n literatuurstudie onderneem om agtergrondkennis oor die aankooppraktyk in die algemeen te bekom. Hierdie inligting is benut om die aankooppraktyk vir private huishoudings in perspektief te plaas en om 'n profiel van die aankoper te bepaal. Dit is nodig om die terrein verder af te baken om sodoende die geldigheid en toepaslikheid van bevindinge te verseker.en_US
dc.language.isoenen_US
dc.publisherCape Technikonen_US
dc.rights.urihttp://creativecommons.org/licenses/by-nc-sa/3.0/za/en
dc.subjectConsumer education -- South Africa-
dc.subjectConsumers' preferences -- South Africa-
dc.subjectConsumers -- Research -- South Africa-
dc.titleKriteria vir 'n opleidingsprogram vir die opleier/voorllgter van voedselverbruikers in private huishoudings-
dc.typeThesis-
Appears in Collections:Education - Masters Degrees
Files in This Item:
File Description SizeFormat 
193000288_Crafford_S_Mtech_MEd_Edu_1993_20130511.pdfThesis75.77 MBAdobe PDFThumbnail
View/Open
Show simple item record

Page view(s)

1,034
Last Week
1
Last month
953
checked on Sep 26, 2024

Download(s)

57
checked on Sep 26, 2024

Google ScholarTM

Check


This item is licensed under a Creative Commons License Creative Commons