Repository logo
  • English
  • Deutsch
  • Español
  • Français
Log In
New user? Click here to register.Have you forgotten your password?
  1. Home
  2. ETD - Faculty of Education
  3. Education - Masters Degrees
  4. Kriteria vir 'n opleidingsprogram vir die opleier/voorllgter van voedselverbruikers in private huishoudings
 
Loading...
Thumbnail Image

Kriteria vir 'n opleidingsprogram vir die opleier/voorllgter van voedselverbruikers in private huishoudings

Author(s)
Crafford, Sharon
Date Issued
1993
Type
Thesis
Publisher
Cape Technikon
Abstract
Hierdie studie is onderneem om die probleme rakende die aankooppraktyk
van voedselverbruikers in private huishoudings te ondersoek, want dit is
duidelik dat duur voedselpryse een van die hoofoorsake vir die afname in
lewenskwaliteit van die gesin is.
Die navorser se betrokkenheid by Huishoudkundeopleiding en spesifiek die
verbruikerswese, asook by naskoolse opleiding, het tot die hipotese gelei
dat opleiding tot verantwoordelike aankooppraktyk in 'n besondere mate In
oplossing vir die aankoopprobleem vir private huishoudings kon bied.
Sodanige opleidingsbehoeftes, hoewel reeds geïdentifiseer, het nog nie
daadwerklik aandag geniet nie.
As 'n vertrekpunt is 'n literatuurstudie onderneem om agtergrondkennis oor
die aankooppraktyk in die algemeen te bekom. Hierdie inligting is benut om
die aankooppraktyk vir private huishoudings in perspektief te plaas en om
'n profiel van die aankoper te bepaal. Dit is nodig om die terrein verder af
te baken om sodoende die geldigheid en toepaslikheid van bevindinge te
verseker.
Additional information
Thesis (MTech (Education))--Cape Technikon, 1993.
Subjects

Consumer education --...

Consumers' preference...

Consumers -- Research...

File(s)
Loading...
Thumbnail Image
Name

193000288_Crafford_S_Mtech_MEd_Edu_1993_20130511.pdf

Description
Thesis
Size

73.99 MB

Format

Adobe PDF

Checksum

(MD5):e0d31e34fc559054febbb92986414fef

  • Metrics
Get Involved!
  • Source Code
  • Documentation
  • Slack Channel
Make it your own

DSpace-CRIS can be extensively configured to meet your needs. Decide which information need to be collected and available with fine-grained security. Start updating the theme to match your Institution's web identity.

Need professional help?

The original creators of DSpace-CRIS at 4Science can take your project to the next level, get in touch!

Built with DSpace-CRIS software - Extension maintained and optimized by 4Science

  • Privacy policy
  • End User Agreement
  • Send Feedback
Repository logo COAR Notify