Repository logo
  • English
  • Deutsch
  • Español
  • Français
Log In
New user? Click here to register.Have you forgotten your password?
  1. Home
  2. ETD - Faculty of Applied Sciences
  3. Applied Sciences - Department of Environmental Health
  4. Environmental Health - Masters Degrees
  5. Omgewingsgesondheid : 'n poging tot fundering
 
Loading...
Thumbnail Image

Omgewingsgesondheid : 'n poging tot fundering

Author(s)
Kalis, ML
Date Issued
1993
Type
Thesis
Publisher
Cape Technikon
Abstract
Met hierdie studie word daar gepoog om omgewingsgesondheid,
soos dit op plaaslike owerheidsvlak in Suid-Afrika
manifesteer, te fundeer. In hierdie poging tot fundering van
omgewingsgesondheid word daar spesifiek na omgewingsgesondheidsbeamptes
se betrokkenheid by omgewingsgesondheidsdienslewering
verwys.
ampte1ik as Gesondword
die benaming
deur die benaming
omgewingsgesondheidsbeamptes staan tans
heidsinspekteurs bekend, daarenteen
I Gesondheidsinspekteur , progressief
'Omgewingsgesondheidsbeampte' vervang.
Die funksionele werksveld van omgewingsgesondheidsbeamptes
bestaan uit omgewingsaangeleenthede (nie-persoonlike
gesondheid) en behels aangeleenthede soos drinkwatersuiwering,
waterbesoedelingsbeheer, die suiwering van
afloopwater, sanitasie, afvalbeheer (vaste, vloeibare en
toksiese afval), voedselhigiene, vleishigiene, omgewingsaspekte
ten opsigte van aansteeklike siektes, boukunde,
behuising, die daarstel van 'n sosiale omgewing, berdryfshigiene,
bedryfsveiligheid, stralingsbeheer, omgewingsgeraasbeheer,
termiese besoedelingsbeheer en lugbesoedelingsbeheer.
Buiten oorerflikheidsfaktore, kan mens like siektes deur
middel van 'n effektiewe omgewingsgerigte diens voorkom
word. nit is wenslik om te voorkom dat iemand siek word
eerder as om 'n siek persoon te genees. nit is verder
irrasioneel om 'n persoon wat genees is, weer in dieselfde
omgewing terug te plaas wat homjhaar aanvanklik siek gemaak
het.
Additional information
Thesis (Masters Diploma (Technology))--Cape Technikon, Cape Town,1993
Subjects

Environmental health ...

Public health adminis...

File(s)
Loading...
Thumbnail Image
Name

Omgewingsgesondheid- 'n Poging tot fundering.pdf

Size

10.3 MB

Format

Adobe PDF

Checksum

(MD5):c472781b54e2231f586ca9b969ed29f7

  • Metrics
Get Involved!
  • Source Code
  • Documentation
  • Slack Channel
Make it your own

DSpace-CRIS can be extensively configured to meet your needs. Decide which information need to be collected and available with fine-grained security. Start updating the theme to match your Institution's web identity.

Need professional help?

The original creators of DSpace-CRIS at 4Science can take your project to the next level, get in touch!

Built with DSpace-CRIS software - Extension maintained and optimized by 4Science

  • Privacy policy
  • End User Agreement
  • Send Feedback
Repository logo COAR Notify