Repository logo
  • English
  • Deutsch
  • Español
  • Français
Log In
New user? Click here to register.Have you forgotten your password?
  1. Home
  2. ETD - Faculty of Engineering and Built Environment
  3. Faculty of Engineering - Department of Civil Engineering & Surveying
  4. Civil Engineering & Surveying - Master's Degree
  5. Alternatiewe lae koste rioolstelsels
 
Loading...
Thumbnail Image

Alternatiewe lae koste rioolstelsels

Author(s)
Rossouw, Pieter Arnold
Date Issued
1992
Type
Thesis
Publisher
Cape Technikon
Abstract
Statistieke toon dat die bevolking in suid-Afrika binne die
volgende 25 jaar gaan verdubbel, terwyl die stedelike
bevolking gedurende dieselfde tyd gaan vervierdubbel. Daar
word verwag dat die grootste bevolkingstoename in die lae
inkomstegroep, waarvan die grootste deelongeskoold is, gaan
plaasvind.
Verskeie stede en dorpe in ons land kan uit ondervinding oor
die afgelope 4 of 5 jaar getuig van die onaanvaarbare
gesondheidsrisiko wat deur onbeheerde en onbeplande plakkery
meegebring word. Aangesien konvensionele
gravitasieriolering baie duur is om te installeer en die
metodes wat vir die verwerking en suiwering van die
afvalwater gebruik word soms 'n hoogs tegnologiese en dus
duur grondslag het, is dit noodsaaklik om alternatiewe vorms
van rioolverwydering en rioolsuiwering te ondersoek. Die
klem moet val op 'n bekostigbare en geskikte alternatiewe
vorm van sanitasie.
uit hierdie ondersoek het dit geblyk dat
rioolverwyderingstelsels hoofsaaklik in drie groepe verdeel
kan word. Eerstens is daar die stelsels waar die riool op
die terrein verwerk word, tweedens kan riool vanaf die
terrein op 'n ander neutrale terrein verwerk word of, in die
derde geval kan 'n kombinasie van die twee stelsels gebruik
word.
Die term 'verwerking op terrein' verwys na die verwerking of
gedeeltelike verwerking van riool op terrein. Stelsels wat
onder hierdie kategorie ressorteer, is gewoonlik die
goedkoopste, maar hou in sommige gevalle 'n gesondheids- en
besoedelingsgevaar in. Die volgende stelsels word onder
hierdie kategorie geklassifiseer: Putlatrines, Giet-Spoel stelsels, Reid se reuklose klosette, Septiese tenks en Aqua-
Privies
Additional information
Thesis (M.Dip. Tech (Civil Engineering))--Cape Technikon, 1992.
Subjects

Sewage -- Purificatio...

Sewage, Urban

Civil engineering

File(s)
Loading...
Thumbnail Image
Name

8803188-Rossouw-Pieter Arnold-M.tech-Civil-Engineering-Eng-1992-97000270.pdf

Description
Theses
Size

74.57 MB

Format

Adobe PDF

Checksum

(MD5):18b5f6d3e456734b45ba4a0c25b95125

  • Metrics
Get Involved!
  • Source Code
  • Documentation
  • Slack Channel
Make it your own

DSpace-CRIS can be extensively configured to meet your needs. Decide which information need to be collected and available with fine-grained security. Start updating the theme to match your Institution's web identity.

Need professional help?

The original creators of DSpace-CRIS at 4Science can take your project to the next level, get in touch!

Built with DSpace-CRIS software - Extension maintained and optimized by 4Science

  • Privacy policy
  • End User Agreement
  • Send Feedback
Repository logo COAR Notify