Please use this identifier to cite or link to this item: https://etd.cput.ac.za/handle/20.500.11838/2135
Title: Grootouerrol-invloede op die akademiese funksionering en gedrag van hul grootmaakkleinkinders.
Authors: Booys, Henry Reginald Ruben 
Keywords: Grandparents as parents;Grandparenting;Grandparent and child;Grandchildren -- Attitudes;Academic achievement;Intergenerational relations
Issue Date: 2014
Publisher: Cape Peninsula University of Technology
Abstract: ‘n Verkennende studie met ‘n beskrywende inslag is gebruik om meer kennis en begrip oor grootouerrolle se invloed op kleinkinders wat hul grootmaak se akademiese funksionering en gedrag, te verkry. Verskillende faktore in die hedendaagse samelewing dra daartoe by dat grootouers verplig voel om hul kleinkinders te versorg en groot te maak - hierdie grootouergeleide huishoudings het ‘n impak op die akademiese werkverrigting en gedrag van hul kleinkinders wat hul grootmaak. Hierdie fenomeen is ‘n wêreldwye tendens wat ook in Suid-Afrika voorkom en het saam met die tekort aan literatuur, as motivering vir hierdie studie gedien. Die impak van die grootouergeleide huishoudings op die akademiese funksionering en gedrag van kleinkinders is in ‘n skoolgemeenskap in die Weskus onderwysdistrik, ondersoek. Die doel van die studie is om bruikbare informasie aan grootouers, opvoeders en skooladministrateurs te verskaf sodat meer effektiewe opvoeding en onderrig aan die kleinkinders verskaf kan word.
Description: Thesis (MTech (Education))--Cape Peninsula University of Technology, 2014.
URI: http://hdl.handle.net/20.500.11838/2135
Appears in Collections:Education - Masters Degrees

Files in This Item:
File Description SizeFormat 
210214872_Booys_HRH_MTech_MEd_edu_2015.pdfThesis1.5 MBAdobe PDFThumbnail
View/Open
Show full item record

Page view(s)

1,554
Last Week
1,455
Last month
1,455
checked on Feb 16, 2022

Download(s)

360
checked on Feb 16, 2022

Google ScholarTM

Check


This item is licensed under a Creative Commons License Creative Commons