Please use this identifier to cite or link to this item: https://etd.cput.ac.za/handle/20.500.11838/2144
Title: Kriteria vir 'n opleidingsprogram vir die opleier/voorllgter van voedselverbruikers in private huishoudings
Authors: Crafford, Sharon 
Keywords: Consumer education -- South Africa;Consumers' preferences -- South Africa;Consumers -- Research -- South Africa
Issue Date: 1993
Publisher: Cape Technikon
Abstract: Hierdie studie is onderneem om die probleme rakende die aankooppraktyk van voedselverbruikers in private huishoudings te ondersoek, want dit is duidelik dat duur voedselpryse een van die hoofoorsake vir die afname in lewenskwaliteit van die gesin is. Die navorser se betrokkenheid by Huishoudkundeopleiding en spesifiek die verbruikerswese, asook by naskoolse opleiding, het tot die hipotese gelei dat opleiding tot verantwoordelike aankooppraktyk in 'n besondere mate In oplossing vir die aankoopprobleem vir private huishoudings kon bied. Sodanige opleidingsbehoeftes, hoewel reeds geïdentifiseer, het nog nie daadwerklik aandag geniet nie. As 'n vertrekpunt is 'n literatuurstudie onderneem om agtergrondkennis oor die aankooppraktyk in die algemeen te bekom. Hierdie inligting is benut om die aankooppraktyk vir private huishoudings in perspektief te plaas en om 'n profiel van die aankoper te bepaal. Dit is nodig om die terrein verder af te baken om sodoende die geldigheid en toepaslikheid van bevindinge te verseker.
Description: Thesis (MTech (Education))--Cape Technikon, 1993.
URI: http://hdl.handle.net/20.500.11838/2144
Appears in Collections:Education - Masters Degrees

Files in This Item:
File Description SizeFormat 
193000288_Crafford_S_Mtech_MEd_Edu_1993_20130511.pdfThesis75.77 MBAdobe PDFThumbnail
View/Open
Show full item record

Page view(s)

994
Last Week
917
Last month
917
checked on Feb 16, 2022

Download(s)

41
checked on Feb 16, 2022

Google ScholarTM

Check


This item is licensed under a Creative Commons License Creative Commons